bookmate game
af
Marion Erskine

Donatello en Volksie

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    ’s so skeef soos ’n gradeboog!”
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    Een: Moenie kwaad gaan slaap nie. Twee: Moenie ander vertrou met jou geluk nie. Drie: Jou ouers het die beste job gedoen wat hulle kon. Aanvaar dit. Vier: Beauty magazines gee jou ’n slegte selfbeeld. Moenie dit lees nie!”
    “Ek’s beïndruk!” knik Anton.
    “Vyf: Seksualiteit is natuurlik en word nie gekies nie. Dis Jan-Hendrik se favourite, by the way. Ses: Vertroue is belangriker as monogamie. Sewe: Mooiheid kom van binne, en nee, Anton, dis nie net lelike mense wat so dink nie!”
    Anton lag kliphard. “Agt?”
    “Agt: Familie is belangriker as weelde. Nege: Jy kan nooit gelukkig wees as jy nie leer om te kan vergewe nie. Tien: hm …”
    “Komaan, Zoë, jy vaar so goed,” hits Anton haar aan.
    “O ja! Tien: Liefde bestaan vir altyd, selfs in dood. En, drum roll, die elfde een som almal op: Karma!”
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    Waar? In Mrs Balls se D.I.Y. Guide to Pickled Penises, hè?” hap Jan-Hendrik
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    Jan-Hendrik skud sy kop van links na regs soos ’n opregte Indiër en slaan oor in ’n Mrs Moodly-aksent. “Oh, excuse me, but the whole Melville can smell New Delhi burning from as far as the post office!”
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    You know me, doll. I’ll even attend the opening of an envelope
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    Jy’s partykeer so toe soos ’n plastiekpop se parra
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    O Jhirretjie tog,” fluister sy en gryp dadelik na haar hart. “My arme kjênd.”
    Kophou, Dorothy Moletse, dink sy by haarself. Die inbrekers is waarskynlik nog in die huis. Terwyl sy stadig haar asem uitblaas, draai sy om en sluip op haar tone terug
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    En daai noem mens nie ’n Speedo nie,” skree Hettie agterna voordat sy die water instap. “Daai is ’n Speedon’t!”
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    “Ja,” sê Hettie bot na sy kant toe, “my baby kom binnekort, wanneer kom joune?”
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    Weet jy dat ’n rot langer sonder water kan bly as ’n kameel
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)