af
Marion Erskine

Donatello en Volksie

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Op Oukersaand sit Zoë Zietsman stoksielalleen voor haar rekenaar.  Sy het niemand nie — selfs nie eers ‘n hond met wie sy kan cuddle nie.  En cuddle is volgens Zoë ‘n “verdomde basic human right”.  Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as “Volksie” op www.matchmate inteken…           En só ontmoet sy vir Donatello, die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat.  Zoë, daarenteen, mix haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga.  Wanneer Donatello en Volksie (oftewel Anton en Zoë) mekaar uiteindelik in die vlees ontmoet, is die gevolge sowel katastrofies as skreeusnaaks.
Este livro está indisponível
265 páginas impressas
Publicação original
2011
Ano da publicação
2011
Já leu? O que achou?
👍👎

Citações

  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    ’s so skeef soos ’n gradeboog!”
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    Een: Moenie kwaad gaan slaap nie. Twee: Moenie ander vertrou met jou geluk nie. Drie: Jou ouers het die beste job gedoen wat hulle kon. Aanvaar dit. Vier: Beauty magazines gee jou ’n slegte selfbeeld. Moenie dit lees nie!”
    “Ek’s beïndruk!” knik Anton.
    “Vyf: Seksualiteit is natuurlik en word nie gekies nie. Dis Jan-Hendrik se favourite, by the way. Ses: Vertroue is belangriker as monogamie. Sewe: Mooiheid kom van binne, en nee, Anton, dis nie net lelike mense wat so dink nie!”
    Anton lag kliphard. “Agt?”
    “Agt: Familie is belangriker as weelde. Nege: Jy kan nooit gelukkig wees as jy nie leer om te kan vergewe nie. Tien: hm …”
    “Komaan, Zoë, jy vaar so goed,” hits Anton haar aan.
    “O ja! Tien: Liefde bestaan vir altyd, selfs in dood. En, drum roll, die elfde een som almal op: Karma!”
  • Desi Oosthuizenfez uma citaçãohá 7 anos
    Waar? In Mrs Balls se D.I.Y. Guide to Pickled Penises, hè?” hap Jan-Hendrik

Nas estantes

  • Shirene Jacobs
    Mine
    • 18
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)