af
Frenette van Wyk

Onmoontlike droom

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Chloé gaan Frankryk toe om haar ma se glorie as kabaretster by die Moulin Rouge te herleef, maar sy het ’n verskuilde agenda. Sy wil wraak neem op mans omdat sy glo dat haar ontroue pa haar ma se dood veroorsaak het. Sy ontmoet die geheimsinnige Sacha, ’n balletdanser, wat haar droom om te dans aanvuur. Hy het ook â€™n onweerstaanbare mag en invloed op haar, maar hy het sy eie donker verlede en â€™n enorme geheim wat haar alles wat sy weet oor lewe, logika en liefde laat betwyfel. Om op hom verlief te wees lyk al hoe meer na â€™n droom; ’n droom wat onmoontlik is om na te streef as sy nie alles opoffer nie.
Este livro está indisponível
148 páginas impressas
Ano da publicação
2020
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)