af
Kristel Loots

'n Lipstiek-lewe

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy: van nou af wil sy ’n lipstiek-lewe hê, ’n roekelose skelrooi lipstiek-lewe. Want een-en-dertig is die eerste tree ondertoe. Van hier af is dit al die pad afdraand.

Só ’n lewe behoort nie ’n probleem te wees nie; almal dink in elk geval sy is “flirty” en uitgesproke – grotendeels weens haar blog wat sy onder die skuilnaam Jessica Rabbit skryf. Haar kollega Zander dink sy is Jessica Rabbit in lewende lywe: so sensueel dat sy ’n nat lap aan die brand kan steek. Maar Roxy voel allesbehalwe sensueel. En sy het ’n geraamte of twee in haar kas wat haar flankeerdery en verhoudings elke keer beduiwel.

Wanneer Zander se pa, die bekende motiveringspreker Adam Muller, op die toneel verskyn, raak Roxy se lipstiek-lewe nog meer deurmekaar. Zander wil hê sy moet voorgee dat hulle twee uitgaan, en Adam keur dit duidelik nie goed nie. Daar is kleine Janneman wat haar diep in sy kleuterwêreld en -hartjie intrek. En ná al die jare verstaan Roxy en haar ma mekaar nog steeds verkeerd. Nee, méér as net verkeerd. Die enigste sekerheid in Roxy se nuutgevonde lipstiek-lewe blyk Oumalot te wees – totdat dié ook in raaisels begin praat.

Of dit nou waatlemoenrooi, skelrooi, posbusrooi of kersierooi is – Roxy se lipstiek begin al meer na oorlogsverf lyk. . .
Este livro está indisponível
383 páginas impressas
Publicação original
2010
Ano da publicação
2010
Já leu? O que achou?
👍👎

Impressões

  • Desi Oosthuizencompartilhou uma impressãohá 6 anos
    👍Vale a leitura
    🔮Segredos Obscuros
    💡Aprendi Muito
    🎯Vale a pena
    💞Amoroso
    🌴Livro de Praia
    🚀Não dá pra largar
    😄RSRS

    Een van die beste boeke ooit

Nas estantes

fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)