af
Christien Neser

Blou sjokolade

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
In Blou sjokolade vind Elle tot haar skok uit dat die orkestoer Frankryk toe afgestel is. Dit beteken sy gaan waarskynlik die hele vakansie alleen by die huis sit. Maar dan kry Elle die kans om die Otter-wandelpad te gaan stap saam met haar kamermaat, Refi, die aantreklike Mostert-boeties, Alex en Divan, en drie kinders wat kanker gehad het. Sommer gou vind Elle uit die Otter is beslis nie vir sissies nie â€“ en twee aantreklike ouens op die staptog laat boonop haar hart vreemde dinge doen …
Este livro está indisponível
140 páginas impressas
Ano da publicação
2012
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)