af
Elsa Winckler,Lizelle von Wielligh

’n Ewigheid van dié & Kersfeessoene

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
’n Ewigheid van dié — Lizelle von Wielligh.
Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee beslis nie. Amanda kan nie haar hart in vreemdeling se oë op die lughawe verloor nie. Sy kyk af na haar verloofring en skuldgevoel klop deur haar. Sy voel ontrou aan Herman maar niks het gebeur nie. Hulle het net vir mekaar gekyk. O en geglimlag. Maar dis al!
Kersfeessoene — Elsa Winckler
Teen die tyd wat Gena besef het sy kan nie trou met ’n man wat nie haar knieë lam maak nie staan sy reeds in haar trourok voor die kansel. Met ’n pleitende kyk in haar familie se rigting maak sy die lae van haar rok bymekaar en vlug!
Este livro está indisponível
76 páginas impressas
Ano da publicação
2019
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)