af
Rene van Zyl,Jessica Venter

Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan (RomanzaLiefde)

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Blinkpoets die liefde — Jessica Venter. Tanya het meer as ’n dekade gelede weggestap van Gerhard en hy het haar laat gaan. Nou is sy terug en moet hard baklei teen die aantrekkingskrag wat sy vir hom voel. Hulle kan nie weer die paadjie stap nie. Sy het mos geleer dit kan nie werk tussen hulle nie, maar haar hart stry ewe hard terug. BONUSKORTVERHAAL! Skurwe hande wat raakvat — René van Zyl. Sanmarie se ma wil oor ’n maand trou! Daarom beraam sy en Johan, die oom se kleinseun, ’n plan om die troue te stop. Dis net jammer dat Johan se effe skurwe hande, haar aandag aftrek. Dit voel eintlik half sexy.
Este livro está indisponível
67 páginas impressas
Ano da publicação
2019
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)