af
Bernette Bergenthuin

Lam in wolfsklere

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Lam in Wolfsklere is ’n romantiese komedie met ’n effense chicklit-aanslag. Dit handel oor kwessies wat die moderne jong vrou raak. Dit sluit commitment-issues, voorhuwelikse seks, bagasie en veral die professionele interaksie tussen mans en vroue as ’n veldslag in the “battle of the sexes” in. Dit spreek kwessies soos “he’s just not that into you”, saamblyverhoudings en die paradoks van die jong professionele vrou se hunkering na ’n voorstedelike liefdesverhaal, kinders en ’n blink loopbaan in.
Este livro está indisponível
305 páginas impressas
Ano da publicação
2013
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)