af
Rosita Oberholster,Antoinette Venter

Bie op haar hart & ’n Marshmallow tipe meisie

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Met ’n ontwikkelende sangloopbaan en om haar beste vriendin se sopkombuis te ondersteun, het Mika min tyd vir iets anders. Beslis nie tyd vir die skilderydief, Jean-Pierre, wat met die sopkombuis wil help nie. Tog ignoreer haar hart haar prioriteite, maar ’n ander vrou is steeds in Jean-Pierre se hart.

BONUSKORTVERHAAL!
’n Marshmallow-tipe meisie — Rosita Oberholster
Die laaste paar jaar huil Emma nooit meer harseertrane nie. Woedetrane, ja. Haar eksman se dinge het haar hard gemaak. Sal die aantreklike Samaritaan, Bart, haar sagtekant weer vind?
Este livro está indisponível
81 páginas impressas
Ano da publicação
2018
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)