af
Amelia Strydom

Droomdokter

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Haar Aktiewe Geboorte-eenheid is vroedvrou Mila Mouton se hele hart en siel. Sy’s darem nog liewer vir haar kleintjie, Melissa, maar sy stort elke bietjie energie wat ma-wees vir haar oorlaat, in haar kraamkamer en haar dienste as bemagtigende vroedvrou. Vir mans het sy nie juis tyd nie ná sy deur haar eks met ’n kleine babatjie gelos is, maar haar nuwe buurman, Derek . . . sjoe, hy’s net onweerstaanbaar! En hy hou van kinders … Wanneer die hospitaal waar sy haar geboorte-eenheid se perseel huur, besluit dat haar deure moet sluit ter wille van iets meer winsgewends, moet Mila egter agterkom dat haar buurman betrokke is by dié plan. Gaan haar geboorte-eenheid oorleef? En wat van haar verhouding met die aanloklike maar verraderlike buurman?
Este livro está indisponível
189 páginas impressas
Publicação original
2011
Ano da publicação
2011
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)