af
Wendy Maartens

Bybelstories vir Kinders

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur ’n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is ’n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met 'n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.
Este livro está indisponível
136 páginas impressas
Publicação original
2015
Ano da publicação
2015
Já leu? O que achou?
👍👎

Nas estantes

  • Albie Louw
    Ruhan
    • 25
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)