af
Didi Potgieter

Liefde vir ’n feëprinses

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Hy is NIE by die werkskontrak ingesluit nie!
Inge se nuwe werk as die Jouberts se au pair beteken sy hoef nie meer slapelose nagte oor finansies te hê nie. Sy sal niks doen wat dié standvastigheid kan bedreig nie.
Omdat sy die tweeling van kleins af grootgemaak het wen Inge gou Robbie se vertroue en liefde en raak John ook teen sy sin besonder geheg aan haar. Inge het nie tyd of plek in haar lewe vir verhoudings nie maar aangetrokkenheid tot haar baas die aantreklike John Joubert volg nie dié klousule nie en hy is nie by die werkskontrak ingesluit nie.
Este livro está indisponível
147 páginas impressas
Ano da publicação
2019
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)