af
Annelize Morgan

Liefde sonder hawe

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Die jong Isabeau se lewe saam met haar ouers op die Franse platteland is nie idillies nie, maar daarvoor vergoed haar vriendskap met die skaapwagterseun Simon. Net voor Isabeau-hulle vir die soveelste maal na ’n ander dorp moet trek, sweer hulle twee trou aan mekaar, en Isabeau belowe dat sy sal terugkeer na Simon. Maar toe die noodlot ingryp, beland Isabeau op ’n seerowerskip, en daar bevind sy haar vir die volgende sewentien jaar van haar lewe. Sy word herdoop tot Solita, en met elke jaar wat verbygaan, vervaag haar hoop dat sy haar jeugliefde ooit weer sal sien en geluk saam met hom sal smaak. En toe die seerowerjagter Armand du Bois op die toneel verskyn, krap hy al haar toekomsdrome deurmekaar.
Este livro está indisponível
177 páginas impressas
Publicação original
2011
Ano da publicação
2011
Já leu? O que achou?
👍👎

Nas estantes

  • Shirene Jacobs
    Mine
    • 18
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)