af
Susan Coetzer

Koeke en terte

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Skoukoek, Tipsytert of Gevulde Pannekoek? Ons vroue is so verskillend en elkeen net so uniek soos die koeke en terte en wat nog als in 'n tuisnywerheid. Ons styl, persoonlikheid en kleur verskil; ons vorm, grootte en bestanddele verskil. Party is soeter, ander s(t)outer. Sommige is styf, ander meer plooibaar… Die geliefde skrywer Susan Coetzer moedig jou humoristies aan om uit te rys tot die beste weergawe van jouself — of jy nou koekerig of terterig of iets tussenin is. Nie een van ons is volmaak nie; daar is altyd ruimte vir groei. Veral in naasteliefde, deernis en aanvaarding.
Este livro está indisponível
161 páginas impressas
Publicação original
2019
Ano da publicação
2019
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)