af
Eleanor Baker

Eleanor Baker-omnibus 2

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
’n Heruitgawe van twee van Eleanor Baker se verhale. Hierdie twee verhale, uitgegee onder haar eie naam, handel oor mense wat liefde vind op onverwagte plekke. In Die Nes kruip Karoline diep in haar gedagtewêreld vir die werklikheid weg ná ’n traumatiese ervaring. Dokter Duson moet ’n manier vind om haar uit haar veilige nes te lok, sodat sy weer kan leer om te lewe, om lief te hê. In Wêreld sonder einde word mevrou Bildendyk se lewe totaal ontwrig wanneer ’n swaargewonde bendelid op haar drumpel beland. Kan twee mense wie se wêrelde só hemelsbreed verskil, genesing bymekaar vind?
Este livro está indisponível
450 páginas impressas
Publicação original
2011
Ano da publicação
2011
Já leu? O que achou?
👍👎

Nas estantes

fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)