af
Annarie Linde,Louise Minnaar

Afspraak vir twee & Altyd ’n antwoord

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Afspraak vir twee — Louise Minnaar
Lelanie weet sy moenie moed verloor nie. Iewers wag die perfekte man nog vir haar. Sy het nie verwag dat hy by die spreekkamer sal instap en vir haar glimlag met mooi lagplooitjies om sy oë en sy dogtertjie op sy heup nie.
Altyd ’n antwoord — Annarie Linde
Nadien weet haar vakansie is ’n teleurstelling maar nou staan sy in die arms van Jan-Karel en hy sit sy mond op hare: teer verkennend oortuigend en in beheer. Die loerie roep verskrik daar naby maar Jan-Karel steur hom nie daaraan nie. Nie voor sy uitasem in sy arms staan en bewe nie. Skoon uit haar doodloopstraat uit.
Este livro está indisponível
70 páginas impressas
Ano da publicação
2019
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)