af
Marilé Cloete

’n Man vir altyd

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Hierdie omnibus is â€™n samestelling van drie van Marilé Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met ’n missie en Man van sy woord. Man van min woorde: Francesca begeer ’n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy’s ’n geskikte baas nie. Sy sál ’n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hê. Man met ’n missie: Hy gaan haar nader trek, syne maak. Suutjies, sonder dat sy dit weet. Al is hy â€™n haastige man. Maar selfbeheersing, ontdek Lukas Bezuidenhout, is â€™n moeilike ding. En â€™n harder hardekwas as Mignon kry jy nie. Man van sy woord: Ná twintig jaar is Lourens terug om sy regmatige plek in sy dogter se lewe in te neem. Maar wat van Bianca? Kan hy verwag dat sy die seer van die verlede vergeet en nuut begin?
Este livro está indisponível
450 páginas impressas
Ano da publicação
2017
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)