af
Malene Breytenbach

Geheime liefde

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
’n Ou joernaal wat die sleutel tot die geheim van ’n verbode liefde kan bied, word in die biblioteek op Stellenbosch ontdek en Diana Malan kan nie wag om dit te bestudeer nie. Sy doen navorsing oor die geheimsinnige vrou na wie die digter AA Sutherland in sy gedigte verwys en hoop om antwoorde in sy ou dagboek te vind. Dis net wat sy nodig het om haar PhD-tesis te voltooi en ’n pos by die universiteit los te slaan voordat Beryl Mankin haar kan voorspring. Maar daar is ’n probleem: die joernaal is baie broos en sal eers gerestoureer moet word. En boonop daag AA Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om ook die joernaal te sien sodat hy dit vir sy biografie van Sutherland kan gebruik. Terwyl Diana en Alex sy aan sy aan die joernaal werk, trek dié sterk, aantreklike Skot haar soos ’n magneet aan. Maar Beryl tree tussenbeide en dan is daar ook Diana se jaloerse eks, haar promotor Terry Swales, wat sake vir haar moeilik maak . . .
Este livro está indisponível
188 páginas impressas
Publicação original
2016
Ano da publicação
2016
Já leu? O que achou?
👍👎

Nas estantes

fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)