af
Didi Potgieter

Hart van klip

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Die vonke spat behoorlik…
Christi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters.
Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daarop
uit om hulle verkeerd te bewys. Na haar vorige verhouding traumaties
geëindig het, weet sy dit is nou haar kans om op haar loopbaan te fokus.
Dan loop sy weer vir Richard Barret raak. Die sexy Ierse musikant en een
van die grootste foute van haar lewe. Sy weet dit is die beste om heeltemal
uit sy pad te bly, maar wanneer ’n familietragedie dié twee forseer om saam
op Steely Hills te bly, spat die vonke behoorlik!
Este livro está indisponível
145 páginas impressas
Ano da publicação
2021
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)