af
Rudie van Rensburg

Kamikaze

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wragtag, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sién ook, in kolonel Daniels se kantoor by die Nuweland-stasie. Kassie het juis ’n ander werksaanbod gehad … En dan moet dit natuurlik só kom dat hy in die middel van sy loopbaankrisis teen die grieseligste moordenaar nóg te staan kom. Die Pion se moordloopbaan het tentakels wat terugstrek na die Apartheidsera, met moderner euwels soos die Afrika-handel in vervalste medikasie wat ook Kassie se aandag verg. Slim skuiwe, dis wat Kassie moet maak, en gou ook … Spioenasie en parlementêre wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwêreld en ’n kil moordenaar uit jou nagmerries – Kamikaze is Van Rensburg se spannendste roman nóg!
Este livro está indisponível
326 páginas impressas
Publicação original
2017
Ano da publicação
2017
Já leu? O que achou?
👍👎

Impressões

  • Nelba Vercuilcompartilhou uma impressãohá 8 anos
    👍Vale a leitura
    💡Aprendi Muito
    🚀Não dá pra largar

    Briljant!
    My titanium stent het op 'n stadium gevoel of dit aan't buig was...
    Ek kan nie wag om die vorige 4 boeke te lees nie.
    Die speltoetser het nie die spelfout "leuen" in plaas van "leun" in die Pion se selfdoodverklaring bespeur nie.
    Onverbeterlike karakterisering en navorsing.
    Taalgebruik fantasties!
    Die beste krimi wat ek nog gelees het!

Nas estantes

fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)