af
Susan Coetzer

Bruistablette vir die lewe

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Die geliefde skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer nooi jou saam op 'n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here. Met 'n kort boodskap vir elke dag, gebaseer op 'n teksvers en aangevul met 'n gebed, bied Bruistablette vir die lewe inspirasie en hoop aan die moderne vrou. Dit is geskryf met humor, insig en deernis, soos net Susan Coetzer kan. Dit is 'n aansporing om elke dag voluit te leef as gelowige te midde van die oppe en awwe van ons alledaagse werklikheid.
Este livro está indisponível
402 páginas impressas
Publicação original
2018
Ano da publicação
2018
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)