af
Frenette van Wyk,Nadia de Bruin

Vandat ek kan onthou & Sonneblom

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Die eerste ding wat Dalien sien toe sy haar ouers se kombuis binnestap is â€™n paar vuil stewels wat gemaklik by die enkels gekruis is. Die stewels behoort aan â€™n paar goed gevormde bene in â€™n uitgewaste denim en bruingebrande arms. Onder ’n sonverbleikte John Deer-pet lag twee sjokoladebruin kykers en haar hart struikel oor sy ritme. BONUSKORTVERHAAL: Sonneblom-meisie – Frenette van Wyk. Jean-Claude is op ’n donker plek in sy lewe toe â€™n mediese suster vol sonskyn in sy lewe verskyn. Met tyd leer hy daar is ook pyn in suster Maryn se lewe maar sy hou haar gesig na die sonlig gerig.
Este livro está indisponível
74 páginas impressas
Ano da publicação
2019
Já leu? O que achou?
👍👎
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)