af
Christien Neser

Pienk is nie vir sissies nie

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
Nicci is 'n willewragtig op 'n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef 'n meisie het vir hulle ore aangesit. Tot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wêreld tuimel ineen. Wie sal so iets doen? Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity en Godfrey die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hulle medemens, en hulle eie waardes.
Este livro está indisponível
103 páginas impressas
Publicação original
2018
Ano da publicação
2018
Já leu? O que achou?
👍👎

Nas estantes

  • Shirene Jacobs
    Mine
    • 18
fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)