af
Ena Murray

Ena Murray Keur 11

Avise-me quando o livro for adicionado
Para ler este livro carregue o arquivo EPUB ou FB2 no Bookmate. Como carrego um livro?
In Vreemdeling in Eden moet Karlien Steenkamp binne ’n week ’n man kry en trou as sy haar susterskind, klein Essie, wil behou nadat sy wees gelaat is. Julius Schreider, skatryk Seychellese sakeman, soek ook dringend ’n vrou – vir net ses maande. En Karlien gryp na hierdie strooihalm. In Waar die wilde besembos bloei het Melinda se ma, Ursula, haar op agtjarige ouderdom verlaat om ’n glanslewe as rolprentster na te jaag. Dertien jaar later lê Melinda se pa op sterwe en sy gaan soek haar ma op die Kanariese Eilande. Ursula is verloof aan die Spaanse markies Lorenzo la Blanca en wil van Jim skei. Maar die markies weet watter vrou hy na Villa del Rosa wil neem … In Altaarvure op Kandavu moet Marika Lubbe vir dr. De Wet Zandberg na die Fidji-eilande vergesel om sy dogtertjie te versorg. Daar kruis hul paaie met Irene, De Wet se vervreemde vrou, wat saam met dr. Graciël Engelhardt ’n hospitaal bestuur. Nie De Wet óf Graciël kan hul aangetrokkenheid tot Marika wegsteek nie . . .
Este livro está indisponível
525 páginas impressas
Publicação original
2016
Ano da publicação
2016
Já leu? O que achou?
👍👎

Nas estantes

fb2epub
Arraste e solte seus arquivos (não mais do que 5 por vez)